With-Out Limits

“With-Out Limits” invites audiences on a futuristic journey amidst the Fourth Industrial Revolution, blending technology and human imagination. Follow the protagonist navigating a hyper-connected world, longing for authenticity amidst corporate rigidity. In this innovative performance, witness the fusion of video mapping technology and multiple award-winning choreographer and dancer Fana Tshabalala’s visionary direction, propelling viewers into … Read more

The memories we keep are the ones stuck to the soles of our feet  

The memories … is a physical theatre performance originally created in response to Cecil Skotnes’ painting “The Last Supper”. The narrative links the painting’s Judeo-Christian mythology to the current global moment by looking at the impact of wars, the politics of mobility imposed by nation states, and the plight of those forgotten in the aftermath. … Read more

Ons Wag vir Godot

‘n Skreeusnaakse tragikomedie waarin niks gebeur nie – twee keer. Die eerste keer opgevoer in Afrikaans. Twee mans wag langs ‘n verlate pad en verwyl die tyd met speletjies, redenasies, en deur hoede uit te ruil. Die geskiedkundige produksie van Beckett se meesterstuk sal jou tot in jou kern roer. Waarvoor wag jy?   Debuut | Debut … Read more

Alles tot nou

Aletta is maar net ‘n eenvoudige meisie wat nog altyd wou perform en in hierdie stand-up-eenvroustuk deel sy alles van hoe sy op die ouderdom van tien verslaaf geraak het aan Aromat, tot hoe sy onlangs rabies survive het. Hierdie vertoning is ‘n tell-all propvol humor en deernis en ‘n kykie na Aletta se lewe … Read more

Dewald is nie oukei nie

Dewald is nie oukei nie is ‘n gruverhaal van depressie en die onkonvensionele maniere van treur. Dit speel af teen die agtergrond van die Covid-19 pandemie en die lewe nà die landwye inperking. Lorrie word aangestel as Dewald se versorger na sy onsuksesvolle selfdoodpoging en bevind haarself in ‘n afwaartse spiraal wanneer sy Dewald help om … Read more

Livin’ Leonard’s Gun

A wounded gunslinger finds his way to a small church in the lawless Wild West where he meets a young woman. During this seemingly chance meeting, in which he takes her as his hostage, both are forced to confront their pasts in a story that looks at sacrifice, redemption, forgiveness, and hope.  Debuut | Debut Genre: Drama … Read more

SCOTOMA

How I see it, makes it true to me … Inspired by a DK Photography exhibition title, Scotoma, the play seeks to address perspective as a subjective truth. Set in the consultation room of a clinical psychologist; Philemon helps his clients with care and professionality. A day spent in his life may reveal secrets hidden … Read more

Die Eks-Boyfriend Uitverkoping 

‘n Skreeusnaakse en aangrypende komedie oor hoe om sentimentele waarde in harde kontant te omskep. Haley het skuld. Sy besluit om die goed wat haar eks-boyfriends agtergelos het, te verpand. Maar hoeveel moet sy vra vir elke item? En kan haar ervaring van die verhouding ook by die prys ingereken word?  Debuut | Debut Genre: Komedie – … Read more

Hoor jy die water?

Die toneelstuk Hoor jy die water? maak gebruik van Afrikaanse poësie om die storie te vertel van ‘n vrou wat gereedmaak vir ‘n aandjie uit. Sy praat oor kinderlike onskuld, die pyn van grootword en gevoelens van vervreemding. Aan die einde van die toneelstuk word die gehoor gelaat met die vraag, waarheen is sy regtig … Read more