Hoerkind 

Hy word ’n hoerkind genoem. Op ses gaan hy kinderhuis toe. Sy stiefpa skiet op hom. Op 13 beland hy in die kloue van ’n pedofiel. Alkohol- en dwelmafhanklikheid ry hom. Een aand word hy gyselaar gehou en met ’n mes gesteek. Sy foute is volop, maar hy leer soos hy voortbeur. ’n Ware verhaal … Read more

Stuur Groete vir die Moot

In Stuur Groete vir die Moot kyk ‘n siniese jong man vyftien jaar nà ‘n verwoestende tragedie terug in die verlede om sin te maak van die gebeure wat gelei het tot ‘n plofbare situasie waarin sy gesin hulself bevind het. Ons pak tasse, chassé-chassé deur die grapevine … en “boom”! Moenie hierdie kragtige debuut … Read more

SEE MUUR

SEE MUUR is ‘n roerende eenpersoonvertoning oor die onverbiddelikheid van verlies en rou. Alex se lewe lê aan skerwe nà ‘n onbeskryflike tragedie plaasvind teen die agtergrond van die lieflike, dog gewetenlose see. Hierdie fynbesnaarde, emosionele narratief met onverwagse oomblikke vol humor, sleur jou mee op ‘n hartverskeurende reis.  Genre: Drama – Eenmanvertoning | One-man show  Rolverdeling … Read more