Op die hoek van Styx en River is Nora per abuis met die dood oorgeslaan
Die hiernamaals is toe baie minder deftig as wat ons gedink het – verbeel jouself ’n staatsdepartement uit die 1970’s. Dis waar Nora haarself nou bevind. Die enigste probleem is, sy’s nog nie dood nie en niemand wil haar glo nie. Sy besluit tog om die kans aan te gryp om haar oorlede man in … Read more