Van Toeka

Van Toeka Taxi to Soweto1991 | SA Genre: Comedy Regisseur: Manie van Rensburg Rolverdeling: Elize Cawood, Marius Weyers, Sello Maake KaNcube Synopsis: ‘n Afrikaanse vrou se kar breuk en sy word geforseer om ‘n taxi te neem. Misverstande en kulturele verwarring lei haar na Soweto waar sy meer oor haarself leer. Ongewenste Vreemdeling1974 | SA … Read more

Anime

Anime Memories1995 | Japan Genre: Crime/Drama Director: Oliver Schmitz Starring: Thomas Mogotlane, Peter SePuma, Dolly Rathebe, Marcel van Heerden Panic is a low-rent hustler that works in the crime-ridden streets of Johannesburg. He only cares about his own needs until his world takes a shift with Anti-Apartheid attempts as people rise up against the South … Read more

International films

International films Zama2017 | Argentina Genre: Western Drama Director: Lucrecia Martel Starring: Daniel Giménez Cacho,Juan Minujín, Nahuel Cano, Lola Dueñas Synopsis: Zama is an officer in a secluded location. He nervously awaits permission from the King to move to Buenos Aires. While he waits, he is taunted by his seniors. The senior officers come and … Read more

Thinking about Sex and Food: ‘When the Rainbow is Bittersweet’ and ‘Kunda’

These two short films address the contours of sexualities, gender,  cultural practices, and decolonisation in the nexus of South Africa and India. The intellectual mission of these productions  enable further development of the scholarship on gender, sexuality, labour, migration, and coloniality to revolutionize, rethink, collaborate, historicise, and theorise new and untold narratives about a rich … Read more

100 jaar van fisioterapie

Fisioterapie as beroep word vanjaar ‘n honderd jaar oud. Ons vier die belangrikheid van dié beroep in samewerking met die befaamde sanger Mathys Roets, Koos Bierman, fisioterapeut in Bloemfontein, en Chris Broodryk, fliekkenner van Pretoria. Hierdie paneelgesprek gaan gepaard met ‘n verwante filmvertoning Stronger. Die gesprek sal handel oor hoe film ‘n mens se opinie … Read more

Ligte, Kamera, Lees: Nuwe boeke oor film

Drie onlangse filmboeke maak opslae. What Film is Good For (2023), met Martin P Rossouw as mede-redakteur, is ‘n filosofiese verkenning van die waarde van film, asook die waarde van die ervaring vir die kyker. Chris Vorster se Franz Marx: Uit die Perd se Bek (2022) is ‘n biografie van die beroemde Afrikaanse vermaaklikheidslegende. Akademikus … Read more

Vryvrees: Reguit oor Rillers

Filmkenners en entoesiaste Cilliers van den Berg en die Universiteit van die Vrystaat se Drama Departement alum Nic Beukes asook meesters student aan die Universiteit van die Vrystaat, DJ Kruger gesels oor die Horror film genre en waarom “Horror” nogsteeds een van die populerste film genres in die wereld is.  Die gesprekleiers gee insig  tot … Read more

Radiodrama-werkswinkel met Dr Lelia Bester

“Ek verkies radio bo TV want die prentjies is beter” (Alistair Cooke). Televisie verskaf spesifieke beelde aan die kyker terwyl radio dit moontlik maak vir elke luisteraar om sy eie beelde te vorm. Radio het dus die potensiaal om miljoene beelde in die verbeelding van miljoene luisteraars te vestig en word daarom ook beskryf as … Read more

Riglyne tot resensies

Om filmkritiek toe te pas en films te resenseer, is vir enige kyker ‘n doeltreffende en bevredigende manier om verder betekenis te gee aan emosies, reaksies en refleksies op treffende kykstof. Deelnemers kan gerus vooraf die film The Sound of Freedom op Prime Video kyk aangesien hierdie film ‘n hoofverwysingspunt in die werkswinkel sal wees. … Read more