Draf, Boela, Draf!

Draf, Boela, Draf! Draf, Boela, Draf! is ‘n vinnige-pas eenpersoonproduksie met vele karakters wat draai om die komiese, ongepoetste en rampspoedige misverstande wat Daniel “Boela” Botha in ’n polisie-ondervragingskamer laat beland. Wie is Boela? ‘n Krimineel? ‘n Seksmaniak? ‘n Bedreiging vir die gemeenskap? Hierdie skandaal, gesetel in die hart van die Moot, Pretoria, beloof om […]

Dolliwarie Draadwerk, Dolliwarie Dood

Dolliwarie Draadwerk, Dolliwarie Dood In hierdie Kafkaesque storie vind ons ‘n man opgesluit in ‘n tronksel. Wat het hy gedoen? Waaroor is hy so woedend? Het hy dalk iemand vermoor? Of is hy onskuldig? Voordat ons tot verhaal kan kom, maak ‘n deur oop na ’n heel ander wêreld … In this Kafkaesque tale, we […]

Planetarium

Planetarium Thu 6 Oct 11:00 Children Show (45 min) Tweetalig/ Bilingual R30 Mariette Erwee/Magdaleen Schoch 13:00 Fulldome Film (30 min) R30 Fri 7 Oct 11:00 Children Show (45 min) Mariette Erwee/Magdaleen Schoch – Tweetalig/ Bilingual R30 13:00 Fulldome Film (30min) R30 Sat 8 Oct 11:00 Children Show (45 min) Mariette Erwee/Magdaleen Schoch – Tweetalig/ Bilingual […]

Skeletons

Skeletons Skeletons speel af in die hartjie van die Malutiberge en worstel met sosiale en politieke kwessies. Hierdie magies-realistiese filmeksperiment werp lig op die vraagstuk oor grond en grondeienaarskap. Terwyl die verhale van vier multidimensionele karakters in ’n ruimte en tyd van skaarste ontvou, en hulle probeer losbreek uit die wrede siklus van onderdrukking, konfronteer […]

Ziyakhala ke Manje: Tipping the Scales

Ziyakhala ke Manje: Tipping the Scales Is die huidige regstelsel nog toepaslik in ons tyd? Wie bepaal geregtigheid? Wat is die reg? Stories loop rond oor misdadigers van gruwelike misdade wat ongestraf bly, skare-geregtigheid en slagoffers wat die gereg in eie hande neem, asook heksejagte. Hierdie treffende teaterstuk is gebaseer op kontemporêre Suid-Afrikaanse stories en […]

Die Boekwinkel tussen die Wolke

Die Boekwinkel tussen die Wolke Welkom by Kop In Die Wolke – Ella se gunstelingwinkel op aarde. Tussen die rakke wag ’n avontuur wat haar hele lewe gaan verander … as sy dapper genoeg is. Iemand probeer sekermaak dat die boekwinkel finaal sy deure sluit, maar Ella en haar vriende gaan dit nie toelaat nie, […]

Woman at war

Woman at war Ysland / Iceland 2019 Genre: Drama, Komedie / Comedy Ouderdomsperk / Age restriction: PG13 Regie / Director: Benedikt Erlingsson Spelers / Actors: Halldóra Geirharðsdóttir, Jóhann Sigurðarson, Juan Camilo Román Estrada 101 min Tye / Times: 4 Okt / Oct, 09:00; 7 Okt / Oct, 16:15 Dis maklik om dié fliek te geniet: […]

Vaya

Vaya Suid-Afrika / South Africa 2018 Genre: Drama Ouderdomsperk / Age restriction: 13 Seks, Taal, Geweld / Sex, Language, Violence Regie / Director: Akin Omotoso Spelers / Actors: Phuthi Nakene, Warren Masemola, Sihle Xaba 115 min Tye / Times: 5 Okt / Oct, 16:30 Vaya is gegrond op mense wat haweloosheid ervaar het se verhale. […]

The past

The past Frankryk / France 2013 Genre: Drama Ouderdomsperk / Age restriction: PG13 Regie / Director: Asghar Farhadi Spelers / Actors: Bérénice Bejo, Tahar Rahim, Ali Mosaffa 130 min Tye / Times: 3 Okt / Oct, 17:30; 6 Okt / Oct, 09:00 Ahmad, ’n Iraniër, keer ná vier jaar vir sy egskeiding terug na Parys. […]

The golden dream

The golden dream Mexiko / Mexico 2015 Genre: Drama, Avontuur / Adventure Ouderdomsperk / Age restriction: 13 Taal, Geweld / Language, Violence Regie / Director: Diego Quemada-Díez Spelers / Actors: Brandon López, Rodolfo Domínguez, Karen Martínez 108 min Tye / Times: 5 Okt / Oct, 14:00; 8 Okt / Oct, 16:30 ’n Deernisvolle verhaal met […]