Draf, Boela, Draf!

Draf, Boela, Draf! Draf, Boela, Draf! is ‘n vinnige-pas eenpersoonproduksie met vele karakters wat draai om die komiese, ongepoetste en rampspoedige misverstande wat Daniel “Boela” Botha in ’n polisie-ondervragingskamer laat beland. Wie is Boela? ‘n Krimineel? ‘n Seksmaniak? ‘n Bedreiging vir die gemeenskap? Hierdie skandaal, gesetel in die hart van die Moot, Pretoria, beloof om […]

Dolliwarie Draadwerk, Dolliwarie Dood

Dolliwarie Draadwerk, Dolliwarie Dood In hierdie Kafkaesque storie vind ons ‘n man opgesluit in ‘n tronksel. Wat het hy gedoen? Waaroor is hy so woedend? Het hy dalk iemand vermoor? Of is hy onskuldig? Voordat ons tot verhaal kan kom, maak ‘n deur oop na ’n heel ander wêreld … In this Kafkaesque tale, we […]

Skeletons

Skeletons Skeletons speel af in die hartjie van die Malutiberge en worstel met sosiale en politieke kwessies. Hierdie magies-realistiese filmeksperiment werp lig op die vraagstuk oor grond en grondeienaarskap. Terwyl die verhale van vier multidimensionele karakters in ’n ruimte en tyd van skaarste ontvou, en hulle probeer losbreek uit die wrede siklus van onderdrukking, konfronteer […]

Ziyakhala ke Manje: Tipping the Scales

Ziyakhala ke Manje: Tipping the Scales Is die huidige regstelsel nog toepaslik in ons tyd? Wie bepaal geregtigheid? Wat is die reg? Stories loop rond oor misdadigers van gruwelike misdade wat ongestraf bly, skare-geregtigheid en slagoffers wat die gereg in eie hande neem, asook heksejagte. Hierdie treffende teaterstuk is gebaseer op kontemporêre Suid-Afrikaanse stories en […]

Tollie Parton

Tollie Parton Tollie Parton is WynVirDiePyn, van TikTok, se liefdesbrief aan homself en ’n groot vet middelvinger aan enige iemand wat steeds dink gaywees is die groot onvergeefbare sonde. Hierdie Tollie dra geen beskerming nie en waarsku enige iemand om ’n myl vêr te staan as sy haar skote skiet. Onsmaaklik maar eerlik. Hartseer en […]

Vlieks

Vlieks Bloemfontein, met sy ikoniese heuwel en planetarium, herinner nie net aan die filmmekka Hollywood nie. Dit is ook ’n stad waarin filmmakers en filmkyker verskeie kortfilms, met gesprekke oor nuwe talent en idees, kan ervaar. Bloemfontein, with its iconic hill and planetarium on top, not only reminds us of Hollywood, the movie mecca. Here, […]

Whisky Tyd

Whiskey Tyd Hoe laat is dit? Dis Whisky Tyd. Kom geniet ‘n whiskyproewery saam met drie dinamiese aanbieders: Meestersommelier Ludwig Williams sal die proe van ’n versameling bekende whisky’s behartig en jou bekendstel aan die nie-so-bekende whisky nie. Mede-aanbieders Gerald Petersen en Jerome Rex bied ekstra vermaak tussen die whisky’s deur met staaltjies, liedjies en […]

Verot

Verot Eric se lewe is besig om uitmekaar te val. Nie net is die druk van werkloosheid en emosionele isolasie besig om hom te vervreem van sy geliefdes nie, maar wanneer ‘n onverwagte gas sy lewe binnedring, word hy in ‘n nagmerrie vasgevang wat dreig om sy lewe uitmekaar te ruk. Hierdie stryd teen ‘n […]

Unquiet Mind

Unquiet Mind Gemengde-media skilderdoek-tentoonstelling – 10 Skilderye van A1- tot A4-grootte / Mixed media canvas painting exhibition – 10 Paintings from A1 to A4 size Genre: Surrealisme / Surrealism Skrywer / Writer: Monah Schroeder Venue: ABSA – Scholtz Saal Buy Tickets Previous Next Share

T!kam

T!kam Ná die moord op ‘n transgender man in ‘n Namakwalandse gemeenskap moet die ma die rou oorleef sonder om in die stof van haar herhinneringe te versmoor. Haar lewe vervleg met die jong misdadiger wat weens huishoudelike geweld en dwelmmisbruik drie mense se lewens verskeur het. Wanneer geheue en geloof nie meer antwoorde bied […]