Dewald is nie oukei nie
Dewald is nie oukei nie is ‘n gruverhaal van depressie en die onkonvensionele maniere van treur. Dit speel af teen die agtergrond van die Covid-19 pandemie en die lewe nà die landwye inperking. Lorrie word aangestel as Dewald se versorger na sy onsuksesvolle selfdoodpoging en bevind haarself in ‘n afwaartse spiraal wanneer sy Dewald help om … Read more