Tot die dood ons skei

Dis 2020 – die toiletpapier-dorsjaar. Julie is die eienaar van ‘n multifunksionele besigheid wat enige funksie denkbaar in haar agterplaas moontlik maak. Julie se plan om vandag van haar skoonma afskeid te neem, word omver gegooi wanneer Ouma Sally onverwags haar eie begrafnis gatecrash. Julie kan darem steeds die begrafnisblomme gebruik as die bruid – … Read more

Bloedsusters

Welkom by die Rooi Tent, ʼn metaforiese spasie waar vroue bymekaarkom om hulself te herontdek en hul vroulikheid te vier. Vanaand loop die spanning hoog wanneer die susters van die tent se huwelike, sekslewens en finansies op die spel is – hulle moet net Moeder Natuur se finale toets deurstaan.  DEBUUT | DEBUT Genre: Komedie | Comedy … Read more

The Old Man Who Thought He Had a Dog

Embark on a hilariously absurd train odyssey with a curmudgeonly old man, determined to break free from his melancholic monotony by consulting his ever-perceptive canine companion.  A captivating cast of strangely familiar yet peculiar individuals, from the enigmatic French conductor to the alluring prostitute. In this liminal realm, memories, dreams, desires, and haunting shadows converge, … Read more

Die Eks-Boyfriend Uitverkoping 

‘n Skreeusnaakse en aangrypende komedie oor hoe om sentimentele waarde in harde kontant te omskep. Haley het skuld. Sy besluit om die goed wat haar eks-boyfriends agtergelos het, te verpand. Maar hoeveel moet sy vra vir elke item? En kan haar ervaring van die verhouding ook by die prys ingereken word?  Debuut | Debut Genre: Komedie – … Read more