Die Tweede Ete na Pa se Dood op die Dag van Pa se Dood ‘n Jaar Later
Die Afrikaner-generasie-bagasie verpak in ‘n tragikomedie. ‘n Jaar nà Pa se dood kuier drie sibbe by hul weduweemoeder – ‘n somber terugkeer na die vervreemde ouerhuis waar hul kinderjare steeds in die mure fluister. ‘n Ma, ‘n Kroonprins, ‘n Teleurstelling, ‘n Engel, ‘n Bedreiging en ‘n Struikeling langs ‘n tafel; elk daarop uit om tussen … Read more