My project-1 (31)

DAKIE VUKA EMAQANDENI: DIE BEGIN VAN SOMETHING BIGGER

Die teks het die core strength van ’n pole dancer, skryf Paul Kammies.

’n Highlight, wêklik.

Dakie Vuka Emaqandeni, ’n play opgemaak uit verskillende sketches, is funny, gracious en vol baie moments wat net relevant is. Mzikayise Tom Dyantyi en Mxolisi Peace Moletsane speel many karakters in hierdie produksie. Hulle doennit sonne om tired te raak, sonne om die energy te lose. They are invested in the stories they are telling en hulle is hie ommit met resilience en vigour te vertel.

’n Line uit die play: “I have to answer to the laws I’m making” het my uitgevat. At the centre vanni produksie kom die struggles van die African community, die ervarings van disenfranchisement en hoe dit hulle daagliks affect. Is baie maklik ommi play te kyk en immediately confronted te wies. Maa Dyantyi en Moletsane brei die meer complex issues van hulle daaglikse lewens uit. Hulle speel met die symbology vanni egg (as ’n way of showing poverty, burdens, die richness wat inherent in African communities is), en dit is ’n baie surrealistiese produksie wat jou altyd nader en nader aan die reality van wat hulle wêreld is, bring.

Die themes inni play range van opvoeding tot masculinity to relationships and die current politicians. Hulle style van spel dra jou van elke intro tot die conclusion van elke story. Hulle questions is clear, hulle request vir oplossings is clear. Dakie Vuka Emaqandeni issi noodwendig hie om iemand te blame, om te complain nie. Never. Dit vra virri gehoor om die archeology van hulle disenfranchisement te sien – is maa net twee manne wat rondom ’n fire sit en stories deel, right?

This production het my aangeraak met ’n sense van camaraderie. Is real met elements van die macabre, die surreal. Isse play wat baie development need, maa dai is maa net production stuff. Die teks het die core strength van ’n pole dancer.

Vir ietsie different, maa ook iets wat melancholic en weirdly sanguine is, kyk Dakie Vuka Emaqandeni. ’n Toneelstuk met nuclear potential.

Share this post