Dewald is nie oukei nie

Dewald is nie oukei nie is ‘n gruverhaal van depressie en die onkonvensionele maniere van treur. Dit speel af teen die agtergrond van die Covid-19 pandemie en die lewe nà die landwye inperking. Lorrie word aangestel as Dewald se versorger na sy onsuksesvolle selfdoodpoging en bevind haarself in ‘n afwaartse spiraal wanneer sy Dewald help om sy demone te konfronteer en sodoende haar eie drome op ‘n makabere manier uit die dood terugbring. 

Debuut | Debut

Genre: Drama

Rolverdeling | Cast: Nic Beukes, Hester Maree, Marnique Terblanche

Regisseur | Director: C.W. Laten

Skrywer | WriterC.W. Laten

Verhoogbestuurder | Stage manager: Claudi Els

Taal | Language: Afrikaans

Aanbevole ouderdom | Age suitability: 16+

Tydsduur | Running time at full length: 65 min

Kaartjieprys | Ticket price: R80 vooraf, R100 by die deur

Datums en Tye | Dates and Times: 5 Jul 19:00, 6 Jul 15:00 

Venue: Scholtz Saal

Koop Kaartjies