Die Avonture van Robin Hood
Robin Hood is die storie oor ‘n legendariese boogskutter wat steel by die rykes en gee vir die armes. Of dis wat almal glo. Hier volg ons jou gunsteling karakters soos Robin, Little John, Friar Tuck en Maid Marian op ‘n lekker avontuur, die keer soos vertel deur Sheriff. Maak jou reg vir boogskietkompetisies, bose planne, stoute prinse en groot besluite wat deur die gehoor gemaak moet word. ‘n Storie oor spanwerk, respek en die waarde van vriende.
Genre: Teater vir jong gehore | Theatre for young audiences
Rolverdeling | Cast: Rowlen von Gericke, Danielle Retief, Wenzel Grobler, Dihan Keun, Nicolai Davidson, Tivan de Villiers, PG Mulder
Regisseur | Director: Danielle Retief, André Stolz
Skrywer | Writer: Danielle Retief, Jan Brink
Verhoogbestuurder, klank- en beligtingsontwerper | Stage manager, sound and lighting designer:Pierre Thomas Retief
Ontwikkelingsfondsborg | Development funds sponsor: Danielle Retief, Rowlen von Gericke
Produksiehuis | Production house: Reckless Haven Productions
Taal | Language: Afrikaans
Aanbevole ouderdom | Age suitability: Alle ouderdomme
Tydsduur | Running time at full length: 55 min
Kaartjieprys | Ticket price: R100 vooraf, R120 by die deur
Datums en Tye | Dates and Times: 2 Jul 10:00, 3 Jul 12:00, 4 Jul 12:00, 6 Jul 09:00
Lokaal | Venue: Kunstertrust Repteater