Die maan deur 'n gaatjie in die nag – Jannie du Toit

Chanie Jonker (klavier), Annelie du Plessis-Hoberg (fluit) en Jannie stel ons bekend aan Marie Tredoux – ‘n legende op Jacobsbaai aan die Weskus. Haar aangrypende Jacobsbaai se Aandlied verskyn in die nuwe FAK en Mis oor Jacobsbaai is in die tagtigerjare deur Laurika Rauch opgeneem. Marie se liedjies herinner aan ’n Paryse straatkafee of ’n nostalgiese Nederlandse seemanslied. Die bindingsteks is geskryf deur Marie se vriend Dana Snyman.

Chanie Jonker (piano), Annelie du Plessis-Hoberg (flute) and Jannie introduce us to Marie Tredoux – legend in Jacobsbaai on the West Coast. Her anthemic Jacobsbaai se Aandlied appears in the latest FAK songbook and Mis oor Jacobsbaai was recorded by Laurika Rauch in the eighties. Marie’s songs are reminiscent of a Parisian street café or a nostalgic Dutch sailor song. The binding script for the stage production was written by Dana Snyman – a close friend of Marie’s.

Genre: Afrikaanse musiek / Afrikaans music

Rolverdeling / Cast: Jannie du Toit (Sang, Kitaar / Vocals, Guitar), Chanie Jonker (Klavier, Akkordeon / Piano, Accordeon), Annelie du Plessis-Hoberg (Fluit, Perkussie / Flute, Percussion)

Skrywer / Writer: Marie Tredoux en / and Nic Tredoux (Musiek, Lirieke / Music, Lyrics), Dana Snyman (Bindingsteks / Binding text)

Musikale-regisseur / Musical director: Jannie du Toit

Produksiebestuurder / Production manager: Jopie Koen

Ouderdomsbeperking / Age restriction: Almal / All

Tydsduur / Running time: 70 min

Kaartjieprys / Ticket price: R160 | R170 by die deur / at the door

Venue: ABSA – Scholtz Saal

Datum en Tyd / Date and Time:

Friday, 07 October 20:00

Saturday, 08 October 17:00

Share