Die stoele

Twee oumense, opgewonde, in afwagting op hul groot aand wanneer die ouman sy lewensfilosofie, waaraan hy 93 jaar lank poets, op genooides gaan loslaat. ’n Toestroming van gaste uit alle sfere van die samelewing, insluitend die president, maak hul opwagting by die vuurtoringhuis op ’n afgesonderde eiland. Om almal te akkommodeer, verg stoele en nogmaals stoele. Maar die gaste is onsigbaar. En die ouman kan nie self sy boodskap oordra nie. So, hy het iemand gekry om namens hom te praat. 

Genre: Tragikomedie | Tragicomedy

Rolverdeling | Cast: Antoinette Kellermann, Chris van Niekerk, Lindokuhle Melaphi

Regisseur | Director: Marthinus Basson

Oorspronklike teks | Original textEugène Ionesco

Vertaalde teks | Translated textNerina Ferreira

Ontwerp | Design: Marthinus Basson

Musiek | Music: Franco Prinsloo

Verhoogbestuurder en beligtingsontwerp | Stage manager and lighting designNicolaas de Jongh

Assistentverhoogbestuurder | Assistant stage manager: Jean du Plessis

Ontwikkelingsfondsborg | Development funds sponsor: KKNK-produksie, ondersteun deur die Vrystaat Kunstefees en Momentum Beleggings Aardklop, moontlik gemaak deur NATi

Tydsduur | Running time at full length: 90 min

Aanbevole ouderdom | Age suitability: 10+

Taal | LanguageAfrikaans

Kaartjieprys | Ticket priceR180 vooraf, R200 by die deur

Datums en Tye | Dates and Times2 Jul 19:00, 3 Jul 09:00, 4 Jul 14:00, 5 Jul 19:30 Lokaal | Venue: ATKV Wynand Mouton Teater

Koop Kaartjies