Die Tweede Ete na Pa se Dood op die Dag van Pa se Dood ‘n Jaar Later

Die Afrikaner-generasie-bagasie verpak in ‘n tragikomedie. ‘n Jaar nà Pa se dood kuier drie sibbe by hul weduweemoeder – ‘n somber terugkeer na die vervreemde ouerhuis waar hul kinderjare steeds in die mure fluister. ‘n Ma, ‘n Kroonprins, ‘n Teleurstelling, ‘n Engel, ‘n Bedreiging en ‘n Struikeling langs ‘n tafel; elk daarop uit om tussen die verwelkomingswyn en malvapoeding hul pligte af te handel. Maar ‘n tafelgebed kan nie ‘n familie seën nie. Dit kan net die werklikheid ontsluit. 

Debuut | Debut

Genre: Tragikomedie | Tragicomedy

Rolverdeling | Cast: Dhania Kara Schultz, Nichola Viviers, Angelique Filter, Merwe van Gent, Chrizelle Strydom, Frances van Rooyen

Regisseur | Director: Nichola Viviers

Skrywer | Writer: Dhania Kara Schultz

Produksiehuis | Production company: Kabaal Company Ltd

Taal | Language: Afrikaans, English

Aanbevole ouderdom | Age suitability: 16+

Tydsduur | Running time at full length: 60 min

Kaartjieprys | Ticket price: R100 vooraf, R120 by die deur

Datums en Tye | Dates and Times: 4 Jul 17:30, 5 Jul 12:00, 6 Jul 20:30

Venue: Kunstetrust Repteater

Koop Kaartjies