die waarheid oor duiwe  

die waarheid oor duiwe is ‘n intieme musiekproduksie vir een vrouestem, ondersteun deur ‘n klavier en ‘n dwarsfluit. Die poësie van die bekroonde digter, Gisela Ullyatt, kry vlerke deur swewende melodieë, nostalgiese, gesproke teks en treffende visuele komponente. Iewers tussen klassieke en kontemporêre musiek vind elke gehoorlid ‘n raakpunt tydens dié aangrypende, eiesoortige Suid-Afrikaanse vertoning. 

Debuut | Debut

Genre: Musiek – Eenvrouvertoning | Music – One-woman show 

Rolverdeling | CastMarli van der Bijl (Sanger, Regisseur en Mede-vervaardiger | Vocalist, Director and Co-creator), Karien Jordaan (Pianis, Komponis en Mede-vervaardiger | Pianist, Composer and Co-creator), Marie Anderson (Fluitspeler | Flautist)

Digter, liriekskrywer | Poet, lyricistGisela Ullyatt, gepubliseer deur Protea Boekhuis 

Tegniese span | Technical crew: Herman Putter

Produksiehuis | Production houseWilde Verse Productions

Taal | LanguageAfrikaans, English

Aanbevole ouderdom | Age suitabilityAlle ouderdomme

Tydsduur | Running time at full length: 50 min

Kaartjieprys | Ticket priceR130 vooraf, R150 by die deur

Datums en Tye | Dates and Times: 4 Jul 19:00, 5 Jul 19:00, 6 Jul 13:00

Lokaal | VenuePlanetarium

Koop Kaartjies