Drie van die Bestes
Danie Niehaus, Mathys Roets en Germandt Geldenhuys – drie kunstenaars met uiteenlopende stemme, persoonlikhede, musiekstyle en loopbane op één verhoog. Die eindresultaat: Drie van die Bestes. Een van Suid-Afrika se gewildste sangtrio’s maak al vir dekades lank musiek en sorg weereens vir ‘n ongelooflike musikale reis.
Genre: Kontemporêre Musiek | Contemporary Music
Sangers | Singers: Mathys Roets, Danie Niehaus, Germandt Geldenhuys
Taal | Language: Afrikaans, English, Other
Aanbevole ouderdom | Age suitability: All ages, 13+
Tydsduur | Running time at full length: 70 min
Kaartjieprys | Ticket price: R200 vooraf, R230 by die deur
Datums en Tye | Dates and Times: 6 Jul 16:00
Lokaal | Venue: Creative Kilowatt Kopanong Ouditorium