erf en elders 

Kleinboer se tweede digbundel, erf en elders, is in Julie 2023 gepubliseer. Daarin skryf hy oor hoe hy en sy gesin in die stad oorleef, oor herinneringe aan sy kinderjare, en sy avonture in die underbelly, asook oor die verliese wat die dood van geliefdes meebring. 

Met: Fanie de Villiers, Willem van der Berg 
Taal: Afrikaans  
Tydsduur: 60 min 
Prys: R40 
Plek: ATKV-Boeke-oase (Hoofsaal) 
Tyd: 2 Jul 13:30 

Koop Kaartjies