Wetenskapvertoning by Sci-Ed

Kom geniet opwindende demonstrasies van wetenskap in aksie! Die prettige aktiwiteite en eksperimente bied opvoedkundige vermaak wat nuuskierigheid en belangstelling by oud en jonk sal aanwakker.

R50 15 Jul 15:00 Science Café by die Sci-Ed Science Education Centre at the Winkie Direko-gebou LanguageAfrikaans
Category(ies):