Hans gee Herklaas horings
RSG-luisteraars het vasgenael voor die radio gesit en luister hoe Tobie Cronjé lewe gee aan Rudie van Rensburg se karakters in die Hans-boeke. Tobie was ook te sien in die rolprentweergawe van Hans steek die Rubicon oor. Teatergehore kry nou die geleentheid om Tobie in lewende lywe op die verhoog te ervaar in ’n gedramatiseerde voorlesing en verwerking van Hans gee Herklaas horings. Ignatius van Heerden voorsien die radiobyklanke en beloof om gehore te laat skaterlag.
Genre: Komedie
Rolverdeling | Cast: Tobie Cronjé, Ignatius van Heerden
Regisseur | Director: Tobie Cronjé
Skrywer | Writer: Rudie van Rensburg
Beligtingsontwerp en tegniese versorging | Lighting design and technical management: Loren Nel
Klankbaan | Soundtrack: Wesley West
Kostuumontwerp | Costume design: Hollywood Costumes
Ontwikkelingsfondsborg | Development funds sponsor: ’n Innibos-produksie
Vervaardiger en verwerking | Producer and adaptation: Leftfoot Theatre Productions, in samewerking met Innibos
Tydsduur | Running time at full length: 85 min
Aanbevole ouderdom | Age suitability: Alle ouderdomme
Taal | Language: Afrikaans
Kaartjieprys | Ticket price: R150 vooraf, R170 by die deur
Datums en Tye | Dates and Times: 4 Jul 15:30, 6 Jul 12:00
Lokaal | Venue: Creative Kilowatt Kopanong Ouditorium