Hans Haas se Horlosie

Hans Haas en sy dieremaats is terug met nog ‘n storie vol aksie en baie lesse om te leer. Hans het ‘n horlosie ontdek wat sy Oupa vir hom nagelaat het. Al die diere is baie geïnteresseerd in hierdie nuwe ontdekking, veral Morrie Meerkat wat dink aan planne om die diere op Haaslaagte goed die horries in te maak! Tyd is die tema van hierdie storieveral hoe min tyd ons almal op hierdie aarde het. 

Debuut | Debut

Genre: Teater vir jong gehore | Theatre for young audiences

Rolverdeling | Cast: Xander Steyn, Blanch Botha, Jené Heymans, Rozanne Kotzee, Charlene Taljaard, Marnique Labuschagne, Annerie Swanepoel

Regisseur | Director: Xander Steyn

Skrywer | Writer: Xander Steyn

Verhoogbestuurder | Stage manager: Annerie Swanepoel

Produksiehuis | Production house: Xander Arts Production 

Taal | LanguageAfrikaans

Aanbevole ouderdom | Age suitabilityAlle ouderdomme

Tydsduur | Running time at full length: 45 min

Kaartjieprys | Ticket priceR100 vooraf, R120 by die deur

Datums en Tye | Dates and Times1 Jul 11:00, 2 Jul 13:00, 3 Jul 15:00, 4 Jul 09:00, 5 Jul 09:00, 6 Jul 12:00

Lokaal | VenueKunstertrust Repteater

Koop Kaartjies