Hans steek die Rubicon oor

Hans steek die Rubicon oor

Op 90 is Hans nog hups en springlewendig. Sy orige kinders maneuvreer hom egter vanuit hul tuistes oorsee uit sy lekker ou huis in die Kaap en in Huis Madeliefie in. Maar Hans skop nog kliphard en gou lei hy ’n ouetehuisopstand teen die onhoudbaar drakoniese matrone – ’n afgetrede tronkbewaarder … Dis daggakoekies, ontkleedansers en vet pret net waar jy kyk in hierdie hoogs komiese drama oor oudword op eie terme.

At 90, Hans is still full of life. However, his children maneuver him from their homes overseas out of his nice old house in the Cape and into House Madelief. But Hans is still kicking hard, and soon he leads a nursing home uprising against the unbearably draconian matron – a retired prison guard … It’s marijuana cookies, strippers, and sports of all sorts everywhere you look in this highly comical drama about growing old on one’s own terms.

Genre: Komedie drama / Comedy drama

Rolverdeling / Cast: James Borthwick

Skrywer / Writer: Rudie van Rensburg

Vertaler / Translator: Francois Toerien (Verwerking / Adaptation)

Regisseur / Director: Tobie Cronjé

Verhoogbestuurder / Stage manager: TBC

Vervaardiger of Produksiebestuurder / Producer or Production manager: Leftfoot Theatre Productions

Moontlik gemaak deur / Enabled by: Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief (NATi), Innibos Kunstefees / Arts Festival

Taal / Language: Afrikaans

Ouderdomsbeperking / Age restriction: Geen / None

Tydsduur / Running time: 75 min

Kaartjieprys / Ticket price: R180 | R190 by die deur / at the door

Venue: Wynand Mouton

Datum en Tyd / Date and Time:

Wednesday, 05 October 20:00

Thursday, 06 October 09:30

Thursday, 06 October 17:00

Saturday, 08 October 16:30

Previous
Next

Share