Hoerkind 

Hy word ’n hoerkind genoem. Op ses gaan hy kinderhuis toe. Sy stiefpa skiet op hom. Op 13 beland hy in die kloue van ’n pedofiel. Alkoholen dwelmafhanklikheid ry hom. Een aand word hy gyselaar gehou en met ’n mes gesteek. Sy foute is volop, maar hy leer soos hy voortbeur. ’n Ware verhaal oor verlies én oorwinning, gegrond op die joernalis Herman Lategan se memoires. 

Genre: Drama – Eenvrouvertoning | One-woman show

Rolverdeling | Cast: Geon Nel

Regisseur | Director: Margit Meyer-Rödenbeck  

Assistent Regisseur| Assistant Director: Jeanne Steenkamp

Skrywer | WriterFrancois Toerien, gegrond op Herman Lategan se boek  

Verwerker| AdaptationFrancois Toerien, gegrond op Herman Lategan se boek  

Tegniese Versorging| TechnicalManager: Jeanne Steenkamp

Verhoogbestuurder | Stage managerJeanne Steenkamp

Musiek| MusicCoenraad Rall 

Stelontwerp| Set design: Gerrit Snyman 

Beligtingsontwerp|Lighting Design: John B. Swart 

Vervaardiger| Producer: Arena Produksiehuis

Tydsduur | Running time at full length80 min

Aanbevole ouderdom | Age suitability: 18+L,V

Taal | Language: Afrikaans 

Kaartjieprys | Ticket priceR200 vooraf, R220 by die deur

Datums en Tye | Dates and Times3 Jul 20:30, 4 Jul 10:00, 5 Jul 13:00

Lokaal | VenuekykNET Scaena Teater

Moontlik Gemaak Deur| Made Possible By: Suidoosterfees

Koop Kaartjies