2024 oop aansoeke:
Meer oor
vrystaat
KUNSTEFEES | ARTS FESTIVAL | TSA-BOTJHABA
Welkom by die Vrystaat Kunstefees, een van die belangrikste kunstefeeste op die Afrika vasteland. Die fees bied vir die afgelope 21 jaar nasionale en internasionale werk aan in ‘n verskeidenheid genres. Die visie van die fees fokus op die beginsel van ‘Een fees, baie stories’. Die fees se missie is om die ontwikkeling en aanbieding van uitstekende kuns in die Vrystaat vir almal te ondersteun.
Die kunstefees is die eerste en enigste Suid-Afrikaanse kulturele aanbieding wat ’n Khoi-San-protokol volg. Op openbare platforms en in die feesprogram word Suid-Afrikaanse Eerste Nasies as die tradisionele eienaars van die land herken. Die fees spog met 9 inisiatiewe wat fokus op innoverende kuns, letterkunde, dans, gesondheid, uitruil en kunsmarkplekke.
Vennote
Fees nuus
BOEKGESPREK: HIERDIE LAND: DAAR IS IETS AAN SUID-AFRIKA. 56 SKRYWERS VERTEL
Hierdie land: Daar is iets aan Suid-Afrika bevat ’n keur van skrywers, kunstenaars en ander bekendes se perspektiewe op die verbintenis wat elkeen het met Suid-Afrika. Hulle is gevra wat...
Read more’N AKKERBOOM: ’N FRAMEWORK VI DIE ANNIHILATION OF PAIN
Die play An Oak Tree deur Tim Crouch kry nuwe lewe in ’n Akkerboom – experimental, filling you with dread. Die oorspronklike teks is geskryf as ’n response to ’n...
Read moreWAT OM TE VERWAG
Maak gereed vir die hoogs verwagte winterterugkeer van die Vrystaat Kunstefees! Na drie jaar is die volledige feeservaring terug in die winter, waar ons hoort!
Sê totsiens vir die verwarring van die afgelope jare en merk jou kalenders. Al die Produksies, die Letterkundefees, Vrynge, Blêrkas en ons Kunstemark vind van 11 tot 15 Julie 2023 plaas.
Blêrkas
Hooffees
KONTEMPORÊRE UITSTALLINGS
Werkswinkels
Laat jou verbeelding los hardloop by ons kuns- en kunsvlytwerkswinkels! Met ‘n fokus op kreatiwiteit en selfuitdrukking, is ons werkswinkels die perfekte manier om te ontspan terwyl jy jou artistieke kant verken en nuwe vriende maak.
2-6 Jul 2024
Oor die
vrystaat
KUNSTEFEES | ARTS FESTIVAL | TSA-BOTJHABA
Welkom by die Vrystaat Kunstefees, een van die belangrikste kunstefeeste op die Afrika vasteland. Die fees bied vir die afgelope 21 jaar nasionale en internasionale werk aan in ‘n verskeidenheid genres. Die visie van die fees fokus op die beginsel van ‘Een fees, baie stories’. Die fees se missie is om die ontwikkeling en aanbieding van uitstekende kuns in die Vrystaat vir almal te ondersteun.
Die kunstefees is die eerste en enigste Suid-Afrikaanse kulturele aanbieding wat ’n Khoi-San-protokol volg. Op openbare platforms en in die feesprogram word Suid-Afrikaanse Eerste Nasies as die tradisionele eienaars van die land herken. Die fees spog met 9 inisiatiewe wat fokus op innoverende kuns, letterkunde, dans, gesondheid, uitruil en kunsmarkplekke.
Vennote
Fees Nuus
Wat om te verwag