Hoor jy die water?
Die toneelstuk Hoor jy die water? maak gebruik van Afrikaanse poësie om die storie te vertel van ‘n vrou wat gereedmaak vir ‘n aandjie uit. Sy praat oor kinderlike onskuld, die pyn van grootword en gevoelens van vervreemding. Aan die einde van die toneelstuk word die gehoor gelaat met die vraag, waarheen is sy regtig oppad?
Debuut | Debut
Genre: Drama, Eenvrouvertoning – Uitvoerende kuns | One-woman Show – Performance Art
Produksiehuis | Production house: AWA Produksies
Rolverdeling | Cast: Anke Meyer-Auld
Regisseur | Director: Walter Strydom
Skrywer | Writer: Anke Meyer-Auld
Klank ontwerper|Sound designer: Jani Marais
Verhoog bestuurder: Daniëlle Doubell
Ondersteun deur: UV Departement vir Drama en Teaterkuns
Taal | Language: Afrikaans
Aanbevole ouderdom | Age suitability: 16+
Tydsduur | Running time at full length: 55 min
Kaartjieprys | Ticket price: R80 vooraf, R100 by die deur
Datums en Tye | Dates and Times: 2 Jul 20:00, 3 Jul 13:00
Venue: Scholtz Saal