Jou Storie

Is jy moeg daarvoor om ná die show te sê hoe dit eintlik gedoen moes wees? Hier is jou kans. Jou Storie is ’n improvisasiestuk. Jy besluit hoe die storie afspeel.

Are you tired of saying after leaving the theatre how the show should have been? Here’s your chance. Jou Storie is an improvisation piece. You decide how the story unfolds.

Debuut / Debut

Genre: Komedie / Comedy

Rolverdeling / Cast: TBC

Dramaturg / Playwright: Marco Du Plessis

Regisseur / Director: Marco Du Plessis

Vervaardiger of Produksiebestuurder / Producer or Production manager: Drizzles Productions

Taal / Language: Afrikaans

Tydsduur / Running time: 45 min

Kaartjieprys / Ticket price: R100

Venue: ATKV Vergeet-my-nie-Gazellie

Datum en Tyd / Date and Time:

Monday, 03 October 20:00

Tuesday, 04 October 20:30

Wednesday, 05 October 10:00

Share