Kat en Aap

Kat en Aap is ‘n donker komedie oor hoe vêr mense sal gaan om hulleself teen hul geliefdes te beskerm. Jess en Martin maak mekaar mal. Hulle moet eintlik glad nie saam wees nie, maar hulle het verslaaf geraak aan mekaar se pyn en lyding. Die paartjie word onder kolligte geplaas om hul onderskeie kante van die sage te vertel, maar wie praat die waarheid? Is hulle wel in ‘n sielkundige se kantoor of is daar iets baie donkerder aan die gang?

Kat en Aap is a dark comedy about the drastic measures people will take to protect themselves from their loved ones. Jess and Martin drive each other mad. They shouldn’t be together, but they have become addicted to each other’s suffering. The couple is placed under a spotlight to tell their different sides of the saga, but who is telling the truth? Are they telling a psychologist about their crimes or is something much darker at play?

Debuut / Debut

Genre: Komedie, Donker komedie / Comedy, Dark comedy

Rolverdeling / Cast: Danielle Retief, Rowlen von Gericke

Skrywer / Writer: Danielle Retief, Rowlen von Gericke, Charlotte Court

Regisseur / Director: Karin Retief

Ontwerpers / Designers: Reckless Haven Productions

Verhoogbestuurder / Stage manager: Piérre Thomas Retief

Vervaardiger of Produksiebestuurder / Producer or Production manager: Reckless Haven Productions

Ondersteun deur / Supported by: Vrystaat Kunstefees / Art Festival

Taal / Language: Afrikaans

Ouderdomsbeperking / Age restriction: PG13

Tydsduur / Running time: 75 min

Kaartjieprys / Ticket price: R150 | R160 by die deur / at the door

Venue: kykNET-Scaena

Datum en Tyd / Date and Time:

Thursday, 06 October 20:30

Friday, 07 October 10:00

Saturday, 08 October 19:00

Previous
Next

Share