Koos Kombuis

“Alle goeie dinge begin mos altyd in Bloemfontein.” ~ Koos Kombuis

Ja, inderdaad! Die ikoniese Koos Kombuis is terug in die Vrystaat! Met sy kenmerkende bandana en kitaar, ou gunstelinge, maar ook ‘n paar nuwe verrassings. Koos het sy vaardigheid met ‘n bekfluitjie opgeskerp tydens die ledige dae en ure van kwarantyn en beurtkrag en kan nie wag om sy nuutgevonde talent met gehore deel nie. Kom maak die lewe ligter met ‘n kuier saam met Koos by die Aasvoëlklub.

“All good things always begin in Bloemfontein.” ~ Koos Kombuis

Yes, indeed! Cultural icon Koos Kombuis is back in the Free State! With his characteristic bandana, guitar and old favourite tunes, but also a few new surprises. Koos used the lazy days and hours during lockdown and loadshedding to hone his skills playing the harmonica and cannot wait to share his new-found talent with audiences.

Genre: Musiek / Music

Taal / Language: Onsuiwer Afrikaans / Faulty Afrikaans

Ouderdomsbeperking / Age restriction: 16 L

Tydsduur / Running time: 70 min

Kaartjieprys / Price of ticket: R150 | R160 by die deur / at the door

Datum en Tyd / Date and Time:

Friday, 07 October 17:00

Saturday, 08 October 15:00

Share