Kraal
Kraal is ‘n magiese verbeeldingsvlug van die outeur se voorgeslaglyn en ‘n poging om die wonde te genees van die nalatenskap van die “dop-stelsel”: ‘n kringloop wat generasies bruin families gevange hou.
Genre: Drama
Rolverdeling | Cast: Jason Jacobs
Konsep, skrywer en regisseur | Concept, writer and director: Jason Jacobs
Verhoogbestuurder | Stage manager: Bamanya Yeko
Beligting | Lighting: Bamanya Yeko
Kostuums | Costumes: Julia Rosina Theron
Bemarking | Marketing: Cleveland Hopp
Ontwikkelingsfondsborg | Development funds sponsor: Oorspronklik ondersteun deur Toyota US Woordfees en NATi
Tydsduur | Running time at full length: 65 min
Aanbevole ouderdom | Age suitability: 13+
Taal | Language: Afrikaans
Kaartjieprys | Ticket price: R150 vooraf, R170 by die deur
Datums en Tye | Dates and Times: 2 Jul 14:30, 5 Jul 16:00, 6 Jul 10:00
Lokaal | Venue: kykNET AWO (Albert Wessels Ouditorium)