Macrabe

Macabre is ‘n meesleurende lewende en virtuele teaterervaring. Van ’n moderne Suid-Afrikaanse uitgangspunt delf die produksie in die ervaring van veroudering en afstanddoening. Hierdie plekspesifieke, sielkundige spanningsverhoogstuk nooi klein gehore uit na ’n eksklusiewe, intieme ervaring, terwyl virtuele gehore toegang sal hê tot die unieke inhoudstroming wat lewendig uitgesaai word gedurende die opvoering. Macabre is ’n storie van skuldgevoelens, verlies en selfverwyt wat vlamvat met die dramatiese botsing van Maude se verlede en Abel se toekoms.

Macabre is an immersive live and virtual theatre experience. From a modern-day South African vantage point, the play delves into the experience of senescence and abandonment. This site-specific psychological suspense play invites small audiences for an exclusive intimate experience while virtual audiences will enjoy access to unique streams of content broadcast live during the performances. Macabre is a story of guilt, loss, and remorse sparked by the dramatic collision between Maude’s past and Abel’s future.

Debuut / Debut

Genre: Drama

Rolverdeling / Cast: TBC

Skrywer / Writer: Pieter Jacobs

Regisseur / Director: Gopala Davies

Musikale-regisseur / Musical director: Matthew Macfarlane

Ontwerpers / Designer: Karabo Legoabe (Stel / Set), Jade Bowers (Kostuums / Costumes), Thami Xhosa (Beligting / Lighting)

Verhoogbestuurder / Stage manager: Amy-sue Lithgow

Vervaardiger of Produksiebestuurder / Producer or Production manager: Pieter Jacobs (Uitvoerende vervaardiger / Executive producer), Karabo Mtshali (Lynvervaardiger / Line producer), Thato Maroga (Assistentvervaardiger / Assistant producer)

Moontlik gemaak deur / Enabled by: Universiteit van / University of Johannesburg

Ondersteun deur / Supported by: Universiteit van / University of Johannesburg

Taal / Language: Afrikaans, Engels / English

Ouderdomsbeperking / Age restriction: PG13 Taal, Geweld, Volwasse / Language, Violence, Mature

Tydsduur / Running time: 60 min

Kaartjieprys / Ticket price: R180 | R190 by die deur / at the door (Lewende gehoor / Live audience), R80 (Aanlyn, Zoom-gehoor / Online, Zoom audience)

Venue: Adelante Lodge

Datum en Tyd / Date and Time:

Monday, 03 October 19:00

Tuesday, 04 October 20:00

Wednesday, 05 October19:30

Thursday, 06 October 20:00

Friday, 07 October 20:00

Saturday, 08 October 19:00

Previous
Next

Share