MY HART IS ‘N MUURBAL

‘n Man raak verlief op ‘n standbeeld, ‘n pa keer terug as sy jonger self, die laaste twee gay mans op aarde moet besluit of ‘n verhouding die moeite werd is, en ‘n nuwe queer-sitkom geborg deur Steve Hofmeyer. Dit alles maak deel uit van ‘n versameling sketse en verhale uit die pen van Wessel Pretorius. Met Wynand Kotzé en Wian Taljaard.

A man falls in love with a statue, a father returns as a younger version of himself, the last two gay men on earth must contemplate whether a relationship is worth it, and a new queer sitcom sponsored by Steve Hofmeyer. These are part of a collection of stories and sketches from the pen of Wessel Pretorius. With Wynand Kotzé and Wian Taljaard.

Debuut / Debut

Genre: Drama

Rolverdeling: Wynand Kotzé, Wian Taljaard

Skrywer: Wessel Pretorius

Regisseur: Wessel Pretorius

Ondersteun deur: Nasionale Afrikaanse teater-inisiatief (NATi)

Tale: Afrikaans

Ouderdomsbeperking: 16 T/L

Tydsduur: 70 min

Kaartjieprys: R120 | R130 by die deur / at the door

Venue: ABSA – Scholtz Saal

Datum en Tyd / Date and Time:

Monday, 03 October 20:00

Tuesday, 04 October 10:00

Saturday, 08 October 11:00

Share