Madame Pylinska en die geheim van Chopin Deel 2

Madame Pylinska is ‘n Poolse immigrant in Parys by wie die skrywer Eric-Emmanuel Schmitt klavierles neem. Wanneer Schmitt vir die eerste keer die musiek van Chopin hoor, probeer hy die geheim van sy magiese komposisies verstaan. Gedurende sy lesse op Saterdae beleef hy nie net dat daar geheime is wat van jou ‘n beter mens maak nie, maar verstaan hy ook uiteindelik dat Madame Pylinska hom nie net leer van Chopin en van musiek nie, maar van die Lewe.

Madame Pylinska is a Polish immigrant in Paris who gives piano lessons to the author Eric-Emmanuel Schmitt. When Schmitt first hears Chopin’s music, he tries to understand the secret of these spellbinding compositions. During his lessons on Saturdays, he not only discovers that there are secrets that make you a better person, but also understands at last that Madame Pylinska not only teaches him about Chopin and music but about Life.

Debuut / Debut

Genre: Woordkuns / Literary art

Rolverdeling / Cast: Chris van Niekerk (Verteller / Narrator), Eugene Joubert (Pianis / Pianist)

Skrywer / Writer: Eric-Emmanuel Schmitt

Vertaler / Translator: Naòmi Morgan

Regisseur / Director: Naòmi Morgan

Musikale-regisseur / Musical director: Naòmi Morgan

Ontwerpers / Designers: Leon Snyman (Klankeffekte / Sound effects)

Verhoogbestuurder / Stage manager: Leon Snyman

Vervaardiger of Produksiebestuurder / Producer or Production manager: Naòmi Morgan

Ondersteun deur / Supported by: Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief (NATi)

Taal / Language: Afrikaans

Tydsduur / Running time: 60 min

Kaartjieprys / Ticket price: R120 |R130 by die deur / at the door

Venue: Planetarium

Datum en Tyd / Date and Time:

Saturday, 08 October 16:00

Sunday, 09 October 11:00

Previous
Next

Share