Madame Pylinska en die Geheim van Chopin
Madame Pylinska en die Geheim van Chopin is die Franse skrywer Eric-Emmanuel Schmitt se beskrywing van klavierlesse by ‘n Poolse onderwyseres in Parys. Madame Pylinska het haar eie idee oor die soort oefeninge wat haar studente se tegniek sal verbeter, veral wanneer dit kom by Chopin. Schmitt besef uiteindelik dat sy hom eintlik leer oor die lewe, die liefde en sy ware talent – as romanskrywer, nie klavierspeler nie.
Genre: Drama
Rolverdeling | Cast: Chris van Niekerk
Pianis | Pianist: Amit Yahav
Regisseur | Director: Naòmi Morgan
Skrywer | Writer: Eric-Emmanuel Schmitt
Vertaling | Translation: Naòmi Morgan
Klank- en beligtingstegnikus | Sound and lighting technician: Leon Snyman
Produksiehuis | Production house: Naòmi Morgan Productions
Taal | Language: Afrikaans
Aanbevole ouderdom | Age suitability: Alle ouderdomme
Tydsduur | Running time at full length: 90 min
Kaartjieprys | Ticket price: R120 vooraf, R150 by die deur
Datums en Tye | Dates and Times: 2 Jul 14:00, 3 Jul 20:00, 4 Jul 10:00
Lokaal | Venue: ATKV Wynand Mouton Teater