Margaretastraat
Jannie vertel van die legendariese “liedjie-aande” in 1981 en 1982 by sy huis in Margaretastraat 28, Pretoria. Digter-sangers soos Koos du Plessis, Coenie de Villiers, Lucas Maree en Jannie du Toit het aspirantskrywers en -sangers geïnspireer met Afrikaanse musiek wat herinner het aan die folk-musiek van die jare sestig. Lucas Maree het tydens ’n liedjie-aand besluit om in Afrikaans te begin skryf. Die musiek en verhale van ’n tiental sonderlinge liedjiemakers word ingesluit.
Genre: Kontemporêre Musiek | Contemporary Music
Rolverdeling | Cast: Jannie du Toit
Sang en kitaar | Vocals and guitar: Jannie du Toit
Klavier | Piano: Chanie Jonker
Bindteks en samestelling | Binding text and compilation: Jannie du Toit
Produksiehuis | Production house: JNS Musiek
Taal | Language: Afrikaans
Aanbevole ouderdom | Age suitability: Alle ouderdomme
Tydsduur | Running time at full length: 80 min
Kaartjieprys | Ticket price: R130 vooraf, R150 by die deur
Datums en Tye | Dates and Times: 3 Jul 13:00, 4 Jul 17:00
Lokaal | Venue: Odeion