Marion Holm
Dis die klein jakkalsies soos bure, honde en mense wat daagliks haar wingerd verniel. Marion wíl nie gil nie, sy soek nie smart nie, geniet nie verdriet nie, sy systap sonde en stouterds, glimlag gedwee en lag luid … Sy praat in prentjies oor die alledaagse lewe met daai tipiese Holm-eerlikheid én -heerlikheid. Kom lag saam vir Marion se stories oor flops, foute, vegetariërs en vrouwees. Jy kan maar nors opdaag, daai bui sal nie lank hou nie.
Genre: Eenvrou-komedie | One Wo(Man) Comedy Show
Met | With: Marion Holm
Skrywer | Writer: Marion Holm, Chris Vorster
Regisseur | Director: Chris Vorster
Vervaardiger | Producer: Handyminds
Tydsduur | Running time at full length: 70 min
Aanbevole ouderdom | Age suitability: 10+
Taal | Language: Afrikaans
Kaartjieprys | Ticket price: R180 vooraf, R200 by die deur
Datums en Tye | Dates and Times: 6 Jul 09:30 & 19:30
Lokaal | Venue: ATKV Wynand Mouton Teater