‘n Aand met Elvis Blue

Kom geniet ‘n aand van ou en nuwe treffers en eg Suid-Afrikaanse samesyn saam met Elvis Blue. Met sy unieke styl wat beide betowerend en komies is, is ‘n Elvis Blue vertoning ’n moet! Van toeka se musiek tot nou s’n kry ’n eiesoortige Elvis kleur en geur en sy liedjies laat mense skaterlag, ontroer hulle en laat hulle saam sing. In hierdie intieme vertoning vertel hy ook stories wat jou op ‘n reis sal neem of selfs weer sal laat droom.

Come and enjoy an evening of the old and new and some true South African togetherness with Elvis Blue. His unique style which is both magical and comical makes an Elvis Blue show a must-see. Music of yesteryear and today get a fresh take through Elvis’s stories and interpretations and will have you reminiscing, laughing, and even singing along. This intimate show will take you on a journey, and maybe even make you dream again.

Debuut / Debut

Genre: Afrikaans, Volwasse kontemporêr, Folk-, Popmusiek / Adult contemporary, Folk, Pop

Skrywer / Writer: Elvis Blue

Vertaler / Translator: Elvis Blue

Regisseur / Director: Elvis Blue

Musikale-regisseur / Musical director: Elvis Blue

Verhoogbestuurder /Stage manager: Duane Brown

Vervaardiger of Produksiebestuurder / Producer or Production manager: Duane Brown

Taal / Language: Afrikaans, Engels / English

Ouderdomsbeperking / Age restriction: Geen / None

Tydsduur / Running time: 90 min

Kaartjieprys / Ticket price: R140 | R150 by die deur / at the door

Venue: Creative Kilowatt Kopanong Auditorium

Datum en Tyd / Date and Time:

Monday, 03 October 20:00

Previous
Next

Share