Navi Redd
Ná 20 jaar in die bedryf, is Navi Redd steeds besig om gehore van jonk en oud op hul tone te hou met hul akapella musiek. Die vyf lede is reeds van 2004 af saam met mekaar op die opwindende reis. Ouer, wyser en gryser, maar nog steeds net so vol energie soos hulle was op dag een. Die rebelle van akapella is weer terug! Moet dit nie misloop nie.
Genre: Kontemporêre Musiek | Contemporary Music
Rolverdeling | Cast: Hanno Zeeman, Schalk Baard, Andre Van Wyk, Hennie Meyer, Sparky Toerien
Taal | Language: Afrikaans, English
Aanbevole ouderdom | Age suitability: Alle ouderdomme
Tydsduur | Running time at full length: 75 min
Kaartjieprys | Ticket price: R160 vooraf, R180 by die deur
Datums en Tye | Dates and Times: 6 Jul 20:00
Lokaal | Venue: Creative Kilowatt Kopanong Ouditorium