No one knows about Persian cats

Iran 2010

Genre: Drama, Musiek / Music

Ouderdomsperk / Age restriction: PG13

Regie / Director: Bahman Ghobadi

Spelers / Actors: Negar Shaghaghi, Ashkan Koshanejad, Hamed Behdad

106 min

Tye / Times: 4 Okt / Oct, 18:30; 7 Okt / Oct, 14:00

Twee jong, Iranse liedjieskrywers, Negar en Ashkan, is onlangs vrygelaat uit die tronk. Hulle besluit om ondergronds ’n band te begin en soek ander musikante om by hulle aan te sluit, maar die owerhede gryp gedurig in, want hul folk-rock word nie toegelaat nie. Moeg daarvan om nie toegelaat te word om hulself uit te druk nie, besluit die twee om dokumente te kry om hul land vir Europa te verruil. ’n Insiggewende blik op die lewe van jongmense in Iran.

Once in a while comes along a movie that transcends the medium’s boundaries and sets new standards. Bahman Ghobadi’s remarkable and riveting new film is one of these rare examples. Made in only 17 days and without a permit, Persian Cat is guerrilla film-making at its best. It is a faux-documentary, in the style of Kiarostami’s Close-Up and Panahi’s Offside, about the underground music scene in Iran. It is really about the universal power of music and the passion of the youth who know no boundaries. We see that Iranian musicians go to any lengths to defy censorship and restrictions to play their music.

Share