Omhoog

Wat gebeur as diegene wat jy vertrou en liefhet die monsters is waarteen jy gewaarsku is? ‘n Partytjie ontaard in ‘n nagmerrie wanneer ‘n verskriklike ongeluk ‘n groep vriende op die dak van ‘n wolkekrabber gestrand laat. Terwyl die spanning hoog loop en hul bloed kook, word elkeen van die vriende gedwing om sy verhouding met die ander te evalueer en die gevolge van sy dade in die gesig te staar. 

Genre: Drama

Rolverdeling | CastC.W. Laten, Lorenzo Dampies, Juné Pretorius, Paquot, Claudi Els

Regisseur | DirectorNic Beukes

Skrywer | Dramaturg: Nic Beukes

Verhoogbestuurder | Stage managerNorman Doubell

Taal | LanguageAfrikaans

Aanbevole ouderdom | Age suitability18+

Tydsduur | Running time at full length60 min

Kaartjieprys | Ticket price: R120 vooraf, R140 by die deur

Datums en Tye | Dates and Times2 Jul 17:00, 5 Jul 13:00, 6 Jul 20:00

Lokaal | VenueScholtz Saal

Koop Kaartjies