Op die hoek van Styx en River is Nora per abuis met die dood oorgeslaan

Die hiernamaals is toe baie minder deftig as wat ons gedink het – verbeel jouself ’n staatsdepartement uit die 1970’s. Dis waar Nora haarself nou bevind. Die enigste probleem is, sy’s nog nie dood nie en niemand wil haar glo nie. Sy besluit tog om die kans aan te gryp om haar oorlede man in die doderyk op te soek en hom – met behulp van ’n sjarmante gids – terug huis toe te bring. 

Genre: Satire 

Rolverdeling | Cast: Sandra Prinsloo, David Viviers

Regisseur | Director: Toni Morkel

Verwerkde teks | Adapted textHenque Heymans

Vervaardiger | Producer: Leftfoot Theatre Productions, KKNK

Ontwikkelingsfondsborg | Development funds sponsorKo-produksie tussen KKNK, Suidoosterfees, Momentum Beleggings Aardklop, Innibos en Vrystaat Kunstefees, ondersteun deur NATi

Tydsduur | Running time at full length: 80 min

Aanbevole ouderdom | Age suitability: 10+

Taal | LanguageAfrikaans

Kaartjieprys | Ticket price: R200 vooraf, R220 by die deur

Datums en Tye | Dates and Times1 Jul 19:30, 2 Jul 10:00, 3 Jul 13:30, 4 Jul 18:30, 5 Jul 09:00, 6 Jul 13:00, 7 Jul 10:00

Lokaal | VenueATKV Wynand Mouton Teater

Koop Kaartjies