Ouma is op pad

Ouma kom van Garies en soos meeste mense van daardie wêreld, is sy ’n formidabele vrou. In die Knersvlakte word jy nie groot met luukshede soos doekies omdraai nie. Sy het al twee mans begrawe, maar haar bure vermoed die laaste een het net ingesluimer. Met dié dat haar kleindogter nou in die stad werk en sy nou en dan vir haar gaan kuier, kom Ouma agter daar’s baie dinge wat sy nie ken nie. En “takt” is een van hulle. 

Genre: Komedie | Comedy

Rolverdeling | Cast: Margit Meyer-Rödenbeck, Coenraad Rall (klavier | piano)

Teks, regie en musiek | Text, directing, and music: Jurgen Human 

Musiek | MusicCoenraad Rall

Vervaardiger | Producer: Arena Produksiehuis

Tydsduur | Running time at full length: 70 min

Aanbevole ouderdom | Age suitability: 13+

Taal | LanguageAfrikaans

Kaartjieprys | Ticket price: R180 vooraf, R200 by die deur

Datums en Tye | Dates and Times3 Jul 16:30, 5 Jul 12:30, 6 Jul 16:30

Lokaal | VenueATKV Wynand Mouton Teater

Koop Kaartjies