PAP Modevertoning / PAP Fashion Show

Die PAP Modevertoning, waartydens vier plaaslike ontwerpers hul seisoenale versamelings vertoon, daag die konvensies van die tradisionele loopplank uit deur nuwe en unieke maniere te vind vir mode om in ’n skare uit te staan en weg te smelt. Elke dag sal voetgangers by Hoffman Plein ’n onverwagse modegeleentheid beleef, wat, sonder waarskuwing, enige tyd, kan plaasvind. Van Maandag tot Donderdag word ’n splinternuwe, unieke tekstiel-beeldhouwerk, wat vir die geleentheid deur ’n plaaslike ontwerper geskep is, daagliks op die plein tentoongestel. Donderdag kulmineer die modes in ’n groot vertoning deur die betrokke ontwerpers wanneer Bloemfonteinse modelle die plein gaan oorneem.

This initiative selects four local designers to share their seasonal collections but also challenges the traditional catwalk by seeking new and unique ways for fashion to blend in and stand out in a crowd. Every day at Hoffman Square, pedestrians may expect a fashion-happening, which will take place without any warning. From Monday to Thursday the square will host a new textile sculpture each day, uniquely created by a different local designer. Thursday culminates in a big showcase of the four designers as Bloemfontein models stomp the square.

Datum / Date: Do, 6 Okt / Thu, 6 Oct 2022

Tyd / Time: 12:00 – 14:00

Plek / Venue: Hoffman Plein / Square

Previous
Next

Share