Passport to the Universe / Ruimtevorms 

In die dubbel-rolprent kindervertoning Passport to the Universe, met Tom Hanks as verteller, onderneem ons ‘n ongelooflike reis vanaf ons tuisplaneet deur die Melkweg Sterrestelsel tot aan die einde van die waarneembare Heelal.  

Ruimtevorms is ’n volkoepelrolprent in Afrikaans met Magdaleen Schoch as verteller. Is die aarde rond soos ‘n bal, of rond soos ‘n pannekoek? Wat van Saturnus en sy ringe? Ruimtevorms gee ‘n prettige en skouspelagtige beskrywing van verskillende voorwerpe in die ruimte.  

Genre: Children’s show 
Presenter: Magdaleen Schoch 
Producer: The American Museum of Natural History 
Language: Afrikaans, English  
Age suitability: 3-7 jaar 
Running time at full length: 45 min 
Ticket price: R40 
Dates and times: 4 Jul 14:00 

Koop Kaartjies