Pepermossie

Gaste kan die gasvryheid van die Mossie geniet in die goed toegeruste kamers. Volledig gemeubileerd met klein kitchenette. ‘n Pragtige rustige omgewing met ruim stoepe om op te kuier en heerlike braaiplekke.

Email: info@pepermossie.co.za

Selfoon: 082 824 1021 | 083 265 4629

Adres: Corisa laan 1, Bainsvlei , Bloemfontein, South Africa

Bespreek nou!