Publieke Artistieke Projek

Publieke Artistieke Projek

PAP bring kunstenaars bymekaar om lewe te bring aan openbare ruimtes deur publieke kuns. Dit sluit onder meer terreinspesifieke optredes, installasies, gebeure, intervensies, tydelike beeldhouwerke, interaktiewe gedenktekens, muurskilderye, mobiele galerye, modeontwerp, choreografie, opvoeringspoësie en interdissiplinêre samewerking in. Die projek is in Bloemfontein se middestad gesentreer op die besigste en oudste openbare ruimte, Hoffmanplein (waar rond om die stad gebou is) en ‘n toenemende hoeveelheid gebiede in die groter Mangaung Metro-area word ook benut.

BORGE
EN
ONDERSTEUNERS

BORGE EN ONDERSTEUNERS