Queer in Afrikaans: Verskynsels en neigings in die literatuur  

‘n Blik op die Afrikaanse queer-letterkunde landskap. Wat is die belangstelling, verdraagsaamheid en toekoms van queer-skrywers en queer-stories?

Met: Neil Cochrane, Pieter Odendaal, Ilse de Korte en Jonathan Amid 
Taal: Afrikaans  
Tydsduur: 60 min 
Prys: R40 
Plek: ATKV-Boeke-oase (Hoofsaal) 
Tyd: 3 Jul 14:00

Koop Kaartjies