Rapport Regstreeks

Vanjaar bied Rapport Regsteeks gesprekke aan tydens die Vrystaat Kunstefees, aangebied deur TBC. Op Vrydag, 7 Oktober, ondersoek die paneel Dienslewering: Slaggate en sukesverhale en Saterdag, 8 Oktober is die tema Rugby: Die pad na 2023.

 

This year, Rapport Regsteeks presents discussions during the Vrystaat Arts Festival, presented by TBC. On Friday, October 7, the panel will examine Dienslewering: Slaggate en sukesverhale and on Saturday, October 8, the theme is Rugby: Die pad na 2023.

 

 

Taal Afrikaans

Tydsduur 60 min

Prys Gratis

Plek Netwerk24 Feeskafee

Tye 7-8 Oktober, 9.00

Share