Routrip

Ná ’n mislukte selfdoodpoging en drie weke in ’n psigiatriese kliniek, pak Helena haar karretjie met een tas klere en bokse vol familie-items wat sy haar lewe lank bymekaarmaak – van ’n lappieskombers tot ’n alsiende glasoog. Met niks om te verloor nie, begin haar tragikomiese reis deur die land om haar versameling uit te deel en finaal van mense afskeid te neem. Gewapen met humor, ignoreer sy die wanhoop en leef vreesloos, vry en, op die oog af, sorgeloos.
Genre: Drama – Eenvrouvertoning | One-woman show
Rolverdeling | Cast: Elzabé Zietsman
Regisseur | Director: Maralin Vanrenen
Skrywer | Writer: Johann Slabbert
Klankbaan | Soundtrack: Coenie De Villiers
Ontwikkelingsfondsborg | Development funds sponsor: Toyota US Woordfees | NATi
Produksiehuis | Production house: Drama Drama
Taal | Language: Afrikaans
Aanbevole ouderdom | Age suitability: 13+
Tydsduur | Running time at full length: 90 min
Kaartjieprys | Ticket price: R150 vooraf, R170 by die deur
Datums en Tye | Dates and Times: 2 Jul 20:00, 3 Jul 10:00, 6 Jul 20:00
Lokaal | Venue: kykNET Scaena Teater