SEE MUUR
SEE MUUR is ‘n roerende eenpersoonvertoning oor die onverbiddelikheid van verlies en rou. Alex se lewe lê aan skerwe nà ‘n onbeskryflike tragedie plaasvind teen die agtergrond van die lieflike, dog gewetenlose see. Hierdie fynbesnaarde, emosionele narratief met onverwagse oomblikke vol humor, sleur jou mee op ‘n hartverskeurende reis.
Genre: Drama – Eenmanvertoning | One-man show
Rolverdeling | Cast: Conradie van Heerden
Regisseur | Director: Nico Scheepers
Vertaling | Translation: Simon Stephens
Skrywer | Writer: Nico Scheepers
Produksiehuis | Production house: Novi Guide
Tydsduur | Running time at full length: 45 min
Aanbevole ouderdom | Age suitability: 13+
Taal | Language: Afrikaans
Kaartjieprys | Ticket price: R150 vooraf, R170 by die deur
Datums en Tye | Dates and Times: 1 Jul 18:00, 2 Jul 16:00, 3 Jul 18:00, 4 Jul 18:00, 5 Jul 16:00, 6 Jul 16:00
Lokaal | Venue: Scholtz Saal