Sending na Mars 

Sal die eerste mense moontlik reeds in 2024 na Mars reis? In dié vertoning ondersoek ons wat hierdiegelukkigeindividue mag ervaar terwyl hulle ‘n nuwe kolonie op Mars vestig. Hoe vergelyk die toestande op Mars met dié op die aarde en op die ander binne-planete, naamlik Mercurius en Venus? 

Genre: Children’s show 
Presenter: Magdaleen Schoch 
Producer: The American Museum of Natural History 
Language: Afrikaans, English  
Age suitability: 3-7 jaar 
Running time at full length: 45 min 
Ticket price: R40 
Dates and times: 4 Jul 14:00 

Koop Kaartjies